Presence is meer as net 'n kerk. Dit is 'n plek waar mense instroom as gevolg van 'n opgewondenheid om meer te leer oor hoe om in 'n verhouding met God te staan. “This is an Apostolic house and will stand father over many Churches.”
Ons glo dat ons heel eerste geroep is vir die bediening tot die aangesig van God voordat ons geroep is om dissipels te maak. Ons glo dat wanneer jy in die oë van Jesus vaskyk; jy Sy begeerte vir die nasies sien, waar dit ons 'n begeerte gee om die nasies gered te sien.
Afrikaanse Diens : Oggenddiens: 08H00Engelse Diens : Oggenddiens: 09H30Rising Kids: 08H00 & 09H30 Ons sien uit om julle daar te sien!
Middelburg
063 705 5437
info@presencechurch.co.za
Suite MW663, Private Bag X1838, Middelburg, 1050
Jou bydrae stel ons instaat om ‘n groot verskil te maak in baie mense se lewens.
Beloved Presence ChurchFNB62857889962
Boufonds Presence churchFNB62857889897
Main Account Presence ChurchFNB62857889889
Internship Presence ChurchFNB62857889938
Kids Ministry Presence ChurchFNB62857889954
Welfare Presence ChurchFNB62857889970
Maintenance Presence ChurchFNB62857889988
Missions Presence ChurchFNB63055244122
Rooted Youth / Young Adults Presence ChurchFNB62857889946
Serving Disciples Presence ChurchFNB628926647903