"I am my Beloved's and He is mine" 'n Lieflike geleentheid vir vrouens van alle ouderdomme om saam te gesels en saam te groei. Dis 'n plek waar jy dalk as vreemdeling mag instap, maar verseker as vriendin sal uitstap.
Dit is vir geen spesifieke ouderdomgroep nie, maar oop vir alle vrouens.