By Kruisgenerasie glo ons aan FAMILIE, en ons skep 'n geleentheid vir ons geestelike familie om as 'n fisiese familie saam te kuier, waar ons saam met mekaar God kan vertrou vir deurbraak in ons persoonlike lewens.
Jou naam en kontakbesonderhede opgee by ons Info toonbank tydens enige van ons dienste en ons sal jou kontak met meer inligting. OF Jy kan gerus die kerkkantoor skakel.
Die doel van ‘n Lifegroup is absoluut verhouding bou! Wanneer jy in verhouding staan met mense, dán vorm karakter en vertroue. Sodoende ‘DOEN ONS LEWE SAAM!’ Tydens Lifegroup kuier ons om die Woord van God.