Mansbediening is ‘n geleentheid vir manne van alle ouderdomme om te groei in jou verhouding met God en om met ander soos jy te kuier en die lewe raak te leef. Elke Woensdag om 05:30 by Cappuccino’s om saam mekaar te groei in die Here. Kwartaalikse samekoms van alle mans op kerkperseel.
Hierdie is die perfekte geleentheid vir ons saam te kuier en onsself te omhels met mense wat God se hart soek.